START HERE |
|
Register | FAQ | PM | Events | Groups | Blogs | Calendar | Mark Forums Read |
Unregistered
|
Netherlands/Belgium/South Africa Netherlands/Belgium/South Africa speaking Forum |
|
LinkBack | Thread Tools | Display Modes |
Sponsored Links | |||
Advertisement |
|
02-14-2013, 05:30 AM | #42 (permalink) |
Registered Users
Join Date: Sep 2012
|
Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?
I fly:
Blade 450 3D Blade mcpx Blade 130X Any other Blade 450 guys in SA? Wondering where you guys get spares. Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8 Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2 |
02-15-2013, 12:16 AM | #43 (permalink) |
Registered Users
Join Date: Jan 2013
|
I am going to check out Ariel Concepts to see if they have stock and so on.
Will let you all know how they are, seems like a good place. |
02-15-2013, 12:27 AM | #44 (permalink) | |
Registered Users
Join Date: Sep 2012
|
Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?
Quote:
They are very helpful as well, they can maybe help with you mcpx. Just ask for Chris or Sam. Terloops, wat is fout met jou mcpx? Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8 Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2 |
|
02-17-2013, 11:28 PM | #45 (permalink) |
Registered Users
Join Date: Jan 2013
|
Hi killua
Well my main shaf bering van die swash plate pop die hele tyd uit na n crash, so ek het die alum swash bestel, het jy n mcpx? het so paar spare's daar by Arial concepts gekoop op vrd, baie nice shop, ja hulle trexses lyk mooi, Ek spaar nou vir n trex 600 nitro, maar leer ook mar nog vlieg jong, is mar nog n groot noob, Het n dx8 en phoenix sim vir my gekoop, waar vlieg julle? maybe kan ek draai kom maak daar. Of maybe as jy phoenix het kan ons so paar online sesions saam doen. Genet jou dag. Groete. |
02-18-2013, 12:50 AM | #46 (permalink) | |
Registered Users
Join Date: Sep 2012
|
Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?
Quote:
Ek is ook baie lus om dalk 600 nitro te koop. Ek kan nie besluit tussen hom of die DFC 500 nie. Maar ek vlieg nog nie by n vlieg veld nie. Ek vlieg in oop veld oorkant my huis in centurion. En my 3G opvangs is so sleg dat ek nie dink ek sal kan deel neem in aanlyn phoenix sessie nie, alhoewel dit baie kewl sou kon wees. Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8 Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2 |
|
02-19-2013, 02:50 AM | #47 (permalink) |
Registered Users
Join Date: Mar 2011
|
Kry 'n T-Rex 600 Nitro, baie nice heli. Kry maklik 8-10 minute vliegtyd per tenk- normale sports vlieg. As jy eerder elektries wil gaan, kyk eerder na die 550 as die 500. Groter is beter!
__________________
Align T-Rex 600&700 Nitro Pro DFC SAB Goblin 630 Competition SAB Trioblin 500 Futaba 8FG Super |
02-19-2013, 04:11 AM | #48 (permalink) | |
Registered Users
Join Date: Sep 2012
|
Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?
Quote:
Aan die ander kant is ek bang vir die kostes van die groter helis as daar n ongeluk gebeur. Want die 450 het maar R700 se skade op gedoen, wat nie te sleg is nie. Die rede hoekom ek 500 in plaas van 550 sal kies is omdat ek nie tyd het om vlieg veld toe te gaan nie, en ek wil sommer net by n klein veld vinng 2 batterye vlieg nou en dan. Enigiets groter as 500 gaan te groot wees vir daai veld. Die verkoopsman by die hobby shop het my gewys dat die parte op die 500 maar net so 10% duurder is as die van die 450, maar ek dink daar gaan meer dele breek as die 500 val, so totale koste kan dalk baie meer wees. Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8 Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2 |
|
02-20-2013, 01:58 AM | #49 (permalink) |
Registered Users
Join Date: Jan 2013
|
Hi almal.
Ja ek soek die trex 600 Nitor, hoeveel dink julle sal ek betaal vir ene met n enjin? as ook hoeveel nitro gebruik jy as jy n dag vlieg met die trex 600 Nitro, ek doen nog nie 3d nie, en sal seke mar net hover en so tot ek goed daar in is. ek leer mar nog jong. ek sien ook jy kan die 600 convert na n gasser dan is jou petrol darem goed koper. |
02-20-2013, 12:34 PM | #50 (permalink) | |
Registered Users
Join Date: Mar 2011
|
Quote:
__________________
Align T-Rex 600&700 Nitro Pro DFC SAB Goblin 630 Competition SAB Trioblin 500 Futaba 8FG Super |
|
02-20-2013, 12:47 PM | #51 (permalink) | |
Registered Users
Join Date: Mar 2011
|
Quote:
__________________
Align T-Rex 600&700 Nitro Pro DFC SAB Goblin 630 Competition SAB Trioblin 500 Futaba 8FG Super |
|
04-07-2013, 03:38 PM | #52 (permalink) |
Registered Users
|
Hi there - from my sig you can see what i am flying.
__________________
OMP M1, OMP M2, Goblin Havoc 280, Goblin Buddy 380, Goblin Kraken 580, Goblin Raw Piuma 700, Radiomaster TX16S |
04-08-2013, 05:08 AM | #53 (permalink) |
Registered Users
Join Date: Oct 2011
|
Ek wil bietjie weet wat dink julle van die Goblin 630 en 700 ,ek is in die mark vir ñ nuwe een ,maar ek is nie seker van die parte beskikbaarheid. Ek het nou so rukkie terug ñ hele klomp heli's gekoop en my dood gesukkel om ALIGN DS610 servo's te kry en dan ook 600 en 700 Align blades flybar en flybarless. Ek het gesien by Goblinhobbies is daar nice servo's ,MKS en onder andere die Brain gyro sisteem. Ek wil bietjie weg beweeg van die gewone heli's en Futaba gyro's en Ailgn s'n en iets kry wat anders is ,maar maklik bekombaar en betroubaar ook is. Heli Parts in Germiston is ook groot op al die Goblin heli's en ander parte.
Ek bly in Bethal en hier is nie regtig hobby shop's wat my kan help nie. Bestel ook maar alles van Aerial Concepts af of Bob's Hobbies in Henley on Klip. Ek het in Vereeniging gebly en toe was dit baie gerieflik om parte tekry. Nou is alles deur die pos en dan kry jy ook nie alles dadelik nie. Ek het al gedink om 2 of 3 heli's te hou en die res net te verkoop oor ek nie alles kry nie of support het van enige hobby shop hier rond. Ek gaan ook nie meer uit na ñ vlieg veld ,want dis baie vêr nou om te ry ,so ek vlieg sommer hier by my huis en by ñ groot parkie in Bethal. Ek het so paar heli's ,KDS450C ,30 size Raptor ,50 size Raptor in ñ MD500 skaal fuselage ,50 size Raptor in ñ Airwolf fuselage, Titan x50 torque tube ,ALIGN 600N Pro ,ALIGN 700N Limmited Edition ,X-Cell Fury Tempest ,Synergy N9 en my Radio ,Hitec Aurora9 |
Thread Tools | |
Display Modes | |
|
|